Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Tessalonisense 1:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 6 Julle het navolgers van ons+ en van die Here geword,+ aangesien julle die woord in baie moeilike omstandighede+ met vreugde van die heilige gees aanvaar het.

  • 1 Tessalonisense 2:14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 Want broers, julle het die voorbeeld gevolg van die gemeentes van God in Judeʹa, wat in eenheid met Christus Jesus is, omdat julle eie mense+ julle ook dieselfde dinge laat ly het as wat die Jode die broers in Judeʹa laat ly.

  • 1 Petrus 2:21
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 21 Ja, hiervoor is julle geroep, want Christus het vir julle gely+ en vir julle ’n voorbeeld gelaat sodat julle sy voetstappe noukeurig kan volg.+

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel