Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Handelinge 14:22
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 22 Daar het hulle die dissipels* versterk+ en hulle aangemoedig om in die geloof te bly, en hulle het gesê: “Ons moet baie verdrukking deurmaak om in die Koninkryk van God in te gaan.”+

  • Romeine 8:17
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 17 As ons dan kinders is, is ons ook erfgename – ja, erfgename van God, maar mede-erfgename+ met Christus – maar net as ons saam ly,+ sodat ons ook saam verheerlik kan word.+

  • 2 Timoteus 2:12
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 As ons volhard, sal ons ook saam as konings regeer.+ As ons sê dat ons hom nie ken nie, sal hy ook sê dat hy ons nie ken nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel