Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Tessalonisense 2:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 Dan sal die mens van wetteloosheid wel geopenbaar word. Die Here Jesus sal hom deur die gees van sy mond+ vernietig en deur die openbaring+ van sy teenwoordigheid van hom ontslae raak.

  • 2 Timoteus 4:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 Ek gee jou hierdie ernstige bevel voor God en Christus Jesus, wat die lewendes en die dooies+ sal oordeel+ wanneer hy geopenbaar word+ en in sy Koninkryk is:+

  • 2 Timoteus 4:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 Van nou af wag die kroon van regverdigheid+ vir my, wat die Here, die regverdige regter,+ vir my in daardie dag as ’n beloning sal gee.+ Hy sal dit egter nie net vir my gee nie, maar ook vir almal wat uitgesien het na sy openbaring.

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel