Jesaja 43:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 “Julle is my getuies,”+ sê Jehovah,“ja, my kneg wat ek uitgekies het+sodat julle my kan ken en geloof in my kan hê,*en sodat julle kan verstaan dat ek dieselfde is.+ Voor my is geen God gevorm nie,en ná my was daar nie een nie.+ 1 Korintiërs 8:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 En nou skryf ek oor die een wat kos eet wat aan afgode geoffer is. Ons weet dat ’n afgod niks in die wêreld is nie+ en dat daar net een God is.+
10 “Julle is my getuies,”+ sê Jehovah,“ja, my kneg wat ek uitgekies het+sodat julle my kan ken en geloof in my kan hê,*en sodat julle kan verstaan dat ek dieselfde is.+ Voor my is geen God gevorm nie,en ná my was daar nie een nie.+
4 En nou skryf ek oor die een wat kos eet wat aan afgode geoffer is. Ons weet dat ’n afgod niks in die wêreld is nie+ en dat daar net een God is.+