30 Dit is waar dat mense daardie dinge gedoen het sonder dat hulle geweet het wat hulle doen,+ en God het dit oorgesien, maar nou sê God vir alle mense dat hulle berou moet toon.
18 Net soos die sonde van een mens vir alle soorte mense tot veroordeling gelei het,+ word alle soorte mense+ deur een regverdige daad regverdig verklaar en kan hulle die lewe verkry.+
10 Dit is waarom ons hard werk en ons inspan,+ want ons het ons hoop gestel op ’n lewende God, wat ’n Redder+ is van alle soorte mense,+ veral van dié wat getrou is.