Matteus 20:28 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 28 Net so het die Seun van die mens gekom, nie om gedien te word nie, maar om te dien+ en om sy lewe te gee as ’n losprys in ruil vir baie.”+ Markus 10:45 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 45 Want selfs die Seun van die mens het gekom, nie om gedien te word nie, maar om te dien+ en om sy lewe te gee as ’n losprys in ruil vir baie.”+ Kolossense 1:13, 14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Hy het ons gered uit die mag van die duisternis+ en ons oorgeplaas na die koninkryk van sy geliefde Seun. 14 Deur hom ontvang ons bevryding deur ’n losprys, wat beteken dat ons sondes vergewe is.+
28 Net so het die Seun van die mens gekom, nie om gedien te word nie, maar om te dien+ en om sy lewe te gee as ’n losprys in ruil vir baie.”+
45 Want selfs die Seun van die mens het gekom, nie om gedien te word nie, maar om te dien+ en om sy lewe te gee as ’n losprys in ruil vir baie.”+
13 Hy het ons gered uit die mag van die duisternis+ en ons oorgeplaas na die koninkryk van sy geliefde Seun. 14 Deur hom ontvang ons bevryding deur ’n losprys, wat beteken dat ons sondes vergewe is.+