3 Broers, daarom moet julle sewe manne onder julle kies wat ’n goeie reputasie het,+ vol gees en wysheid,+ sodat ons hulle oor hierdie nodige saak kan aanstel,+
7 Want as God se bestuurder moet ’n opsiener vry van beskuldiging wees. Hy moenie hardkoppig wees,+ gou kwaad word+ of ’n dronkaard wees nie. Hy moenie gewelddadig* wees of gierig op soek wees na oneerlike wins nie.
2 Wees herders vir die kudde van God+ wat onder julle sorg is en dien as opsieners,* nie omdat julle gedwing word nie, maar gewillig, volgens God se wil,+ en ook nie uit liefde vir oneerlike wins nie,+ maar gretig.