Handelinge 9:15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 Maar die Here het vir hom gesê: “Gaan, want ek het hierdie man gekies+ om die nasies sowel as konings+ en die Israeliete van my naam te vertel.+ 1 Timoteus 2:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Om hierdie getuienis te kan gee,+ is ek as ’n prediker en ’n apostel aangestel,+ ’n onderrigter van nasies+ om hulle te leer van geloof en waarheid. Ek praat die waarheid, ek lieg nie.
15 Maar die Here het vir hom gesê: “Gaan, want ek het hierdie man gekies+ om die nasies sowel as konings+ en die Israeliete van my naam te vertel.+
7 Om hierdie getuienis te kan gee,+ is ek as ’n prediker en ’n apostel aangestel,+ ’n onderrigter van nasies+ om hulle te leer van geloof en waarheid. Ek praat die waarheid, ek lieg nie.