Romeine 8:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 As die gees van hom wat Jesus uit die dood opgewek het, in julle is, sal die een wat Christus Jesus uit die dood opgewek het,+ ook julle sterflike liggame lewend maak+ deur sy gees wat in julle is.
11 As die gees van hom wat Jesus uit die dood opgewek het, in julle is, sal die een wat Christus Jesus uit die dood opgewek het,+ ook julle sterflike liggame lewend maak+ deur sy gees wat in julle is.