Handelinge 9:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 Want ek sal vir hom wys wat hy alles vir my naam moet ly.”+ Filippense 1:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Dit is net reg dat ek so oor julle almal voel omdat ek julle in my hart dra. Julle het saam met my in die onverdiende goedheid gedeel toe ek in die tronk was+ en toe ons die goeie nuus verdedig en wetlik bevestig het.+
7 Dit is net reg dat ek so oor julle almal voel omdat ek julle in my hart dra. Julle het saam met my in die onverdiende goedheid gedeel toe ek in die tronk was+ en toe ons die goeie nuus verdedig en wetlik bevestig het.+