Lukas 24:49 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 49 En ek stuur aan julle wat my Vader belowe het. Julle moet egter in die stad bly totdat julle krag van bo ontvang.”+ Handelinge 1:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Maar julle sal krag ontvang wanneer die heilige gees op julle kom,+ en julle sal getuies+ van my wees in Jerusalem,+ in die hele Judeʹa en Samariʹa+ en tot in die mees afgeleë deel* van die aarde.”+
49 En ek stuur aan julle wat my Vader belowe het. Julle moet egter in die stad bly totdat julle krag van bo ontvang.”+
8 Maar julle sal krag ontvang wanneer die heilige gees op julle kom,+ en julle sal getuies+ van my wees in Jerusalem,+ in die hele Judeʹa en Samariʹa+ en tot in die mees afgeleë deel* van die aarde.”+