Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Timoteus 5:20
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 20 Jy moet dié wat sonde beoefen, voor almal teregwys+ as ’n waarskuwing vir die res.*

  • Titus 1:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 7 Want as God se bestuurder moet ’n opsiener vry van beskuldiging wees. Hy moenie hardkoppig wees,+ gou kwaad word+ of ’n dronkaard wees nie. Hy moenie gewelddadig* wees of gierig op soek wees na oneerlike wins nie.

  • Titus 1:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 en in sy onderrigting* stewig aan die betroubare woord* vashou,+ sodat hy mense deur die gesonde* lering kan opbou*+ en dié wat daarteen praat, kan teregwys.+

  • Titus 1:13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 Hierdie getuienis is waar. Hou dus aan om streng met hulle te praat en om hulle tereg te wys, sodat hulle gesond in die geloof kan wees

  • Titus 2:15
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 15 Hou aan om met volle gesag hierdie dinge te sê en om ander aan te spoor* en tereg te wys.+ Laat geen mens ooit op jou neersien nie.

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privacy Settings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel