-
2 Timoteus 2:24, 25Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
24 ’n Slaaf van die Here hoef nie te stry nie. Hy moet eerder vriendelik* wees teenoor almal,+ hy moet kan onderrig en hy moet selfbeheersing hê wanneer hy onregverdig behandel word.+ 25 Hy moet dié wat nie ’n goeie gesindheid het nie,+ met sagmoedigheid onderrig. Miskien sal God hulle toelaat om berou te toon,* wat tot akkurate kennis van die waarheid lei,+
-