Filippense 4:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Laat julle redelikheid+ aan alle mense bekend word. Die Here is naby. Jakobus 3:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 Maar die wysheid van bo is in die eerste plek rein,+ dan vreedsaam,+ redelik,+ bereid om te gehoorsaam, vol genade en goeie vrugte,+ onpartydig+ en nie skynheilig nie.+
17 Maar die wysheid van bo is in die eerste plek rein,+ dan vreedsaam,+ redelik,+ bereid om te gehoorsaam, vol genade en goeie vrugte,+ onpartydig+ en nie skynheilig nie.+