Psalm 91:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Want hy sal sy engele beveel+om jou te beskerm oral waar jy gaan.+ Lukas 22:43 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 43 Toe het ’n engel uit die hemel aan hom verskyn en hom versterk.+