-
Genesis 14:18-20Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
18 En Melgiseʹdek,+ die koning van Salem+ en priester van die allerhoogste God,+ het brood en wyn uitgebring.
19 Toe het hy hom geseën en gesê:
“Mag Abram geseën word deur die allerhoogste God,
die Maker van hemel en aarde.
20 En mag die allerhoogste God geloof word,
wat jou onderdrukkers aan jou oorgegee het!”
En Abram het hom ’n tiende van alles gegee.+
-