34 Wie is dit wat hulle sal veroordeel? Christus Jesus is die een wat gesterf het, ja, meer as dit, die een wat uit die dood opgewek is, wat aan die regterhand van God is+ en wat ook vir ons pleit.+
24 Want Christus het nie in ’n heiligdom ingegaan wat met hande gemaak is+ en wat ’n kopie van die werklikheid is nie,+ maar in die hemel self.+ Dit was sodat hy nou vir ons voor God kan verskyn,+
2 My kindertjies, ek skryf hierdie dinge aan julle sodat julle nie ’n sonde pleeg nie. Maar as iemand wel ’n sonde pleeg, het ons ’n helper* by die Vader, naamlik Jesus Christus,+ wat regverdig is.+