Psalm 45:6, 7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 God is u troon vir ewig en altyd.+ Die septer van u koninkryk is ’n septer van geregtigheid.+ 7 U was lief vir regverdigheid+ en het goddeloosheid gehaat.+ Daarom het God, u God, u met die olie van vreugde+ gesalf,+ meer as u metgeselle.
6 God is u troon vir ewig en altyd.+ Die septer van u koninkryk is ’n septer van geregtigheid.+ 7 U was lief vir regverdigheid+ en het goddeloosheid gehaat.+ Daarom het God, u God, u met die olie van vreugde+ gesalf,+ meer as u metgeselle.