13 Elkeen wat aan ’n lyk raak en homself nie reinig nie, het Jehovah se tabernakel onrein gemaak,+ en hy moet doodgemaak word en so uit Israel verwyder word.+ Omdat die reinigingswater+ nie op hom gesprinkel is nie, bly hy onrein. Hy bly in sy onrein toestand.