Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 9:7-9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 7 Toe het Moses vir Aäron gesê: “Gaan na die altaar en bied jou sonde-offer+ en jou brandoffer aan, en doen versoening vir jou+ en vir jou huis. Bied die offer van die volk aan+ en doen versoening vir hulle,+ net soos Jehovah beveel het.”

      8 Aäron het onmiddellik na die altaar gegaan en die kalf geslag wat ’n sonde-offer vir homself was.+ 9 Toe het Aäron se seuns die bloed+ vir hom aangebied, en hy het sy vinger in die bloed gesteek en dit aan die horings van die altaar gesmeer, en hy het die res van die bloed aan die voet van die altaar uitgegooi.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel