6 U wou nie ’n offerande of ’n offergawe hê nie,+
maar u het my ore geopen om te kan hoor.+
U het nie brandoffers en sonde-offers gevra nie.+
7 Toe het ek gesê: “Kyk, ek het gekom.
In die boekrol is daar oor my geskryf.+
8 Dit is vir my ’n vreugde, o my God, om u wil te doen,+
en u wet is diep binne-in my.+