Jesaja 35:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Versterk dié wie se hande slap hang,en maak die knieë wat bewe, sterk.+ Romeine 1:11, 12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Want ek wil julle graag sien sodat ek die een of ander geestelike gawe aan julle kan oordra om julle standvastig te maak, 12 of liewer, dat ons mekaar kan aanmoedig+ deur ons geloof, julle s’n sowel as myne.
11 Want ek wil julle graag sien sodat ek die een of ander geestelike gawe aan julle kan oordra om julle standvastig te maak, 12 of liewer, dat ons mekaar kan aanmoedig+ deur ons geloof, julle s’n sowel as myne.