Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 48:15, 16
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 15 Toe het hy Josef geseën en gesê:+

      “Die ware God wat my vaders Abraham en Isak gedien het,+

      die ware God wat my gedurende my hele lewe tot vandag toe soos ’n herder gelei het,+

      16 die engel wat my uit alle rampspoed verlos het,+ seën die seuns.+

      Laat my naam en die naam van my vaders Abraham en Isak deur middel van hulle voortleef.*

      Laat hulle ’n groot skare op die aarde word.”+

  • Genesis 48:20
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 20 Hy het dus voortgegaan om hulle op daardie dag te seën+ en gesê:

      “Laat Israel julle name noem wanneer hulle seëninge uitspreek en sê:

      ‘Mag God jou soos Eʹfraim en soos Manasʹse maak.’”

      So het hy Eʹfraim voor Manasʹse bly stel.

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel