Eksodus 2:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Toe die kind ouer geword het, het sy hom na Farao se dogter gebring, en hy het vir haar ’n seun geword.+ Sy het hom Moses* genoem en gesê: “Dit is omdat ek hom uit die water getrek het.”+
10 Toe die kind ouer geword het, het sy hom na Farao se dogter gebring, en hy het vir haar ’n seun geword.+ Sy het hom Moses* genoem en gesê: “Dit is omdat ek hom uit die water getrek het.”+