Rigters 6:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Later het Jehovah se engel gekom+ en onder die groot boom gesit wat in Ofra was, wat aan Joas, die Abiësriet,+ behoort het. Sy seun Giʹdeon+ het koring in die wynpers uitgeslaan om dit vir Miʹdian weg te steek.
11 Later het Jehovah se engel gekom+ en onder die groot boom gesit wat in Ofra was, wat aan Joas, die Abiësriet,+ behoort het. Sy seun Giʹdeon+ het koring in die wynpers uitgeslaan om dit vir Miʹdian weg te steek.