2 Samuel 7:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Sê vir my kneg Dawid: ‘Dít is wat Jehovah van die leërmagte sê: “Ek het jou uit die weiveld geneem, waar jy skape opgepas het,+ om ’n leier oor my volk Israel te word.+ 2 Samuel 7:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 Wanneer jy sterf,*+ sal ek jou nageslag,* jou eie seun,* koning maak ná jou, en ek sal sy koninkryk stewig vestig.+
8 Sê vir my kneg Dawid: ‘Dít is wat Jehovah van die leërmagte sê: “Ek het jou uit die weiveld geneem, waar jy skape opgepas het,+ om ’n leier oor my volk Israel te word.+
12 Wanneer jy sterf,*+ sal ek jou nageslag,* jou eie seun,* koning maak ná jou, en ek sal sy koninkryk stewig vestig.+