Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 17:22-24
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 22 Jehovah het na Eliʹa se versoek geluister,+ en die kind het weer lewendig geword.*+ 23 Eliʹa het die kind geneem en hom van die dakvertrek af in die huis ingebring en hom vir sy ma gegee. En Eliʹa het gesê: “Kyk, jou seun lewe.”+ 24 Toe het die vrou vir Eliʹa gesê: “Nou weet ek dat u waarlik ’n man van God is+ en dat Jehovah se woord wat u oorgedra het, waar is.”

  • 2 Konings 4:32
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 32 Toe Eliʹsa in die huis ingaan, het die seun dood op sy bed gelê.+

  • 2 Konings 4:34
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 34 Daarna het hy op die bed geklim en oor die kind gaan lê en sy mond op die seun se mond, sy oë op die seun se oë en sy palms op die seun se palms gesit en oor hom gebuig gebly, en die kind se liggaam het begin warm word.+

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel