1 Konings 19:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Iseʹbel het toe ’n boodskapper na Eliʹa gestuur en gesê: “Mag die gode my swaar straf* as ek jou nie môre teen hierdie tyd soos elkeen van hulle maak nie!”
2 Iseʹbel het toe ’n boodskapper na Eliʹa gestuur en gesê: “Mag die gode my swaar straf* as ek jou nie môre teen hierdie tyd soos elkeen van hulle maak nie!”