Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Johannes 14:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 6 Jesus het vir hom gesê: “Ek is die weg+ en die waarheid+ en die lewe.+ Niemand kom na die Vader behalwe deur my nie.+

  • Handelinge 5:31
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 31 God het hom as die Leier*+ en Redder+ tot aan Sy regterhand verhoog,+ sodat Israel berou kan toon en hulle sondes vergewe kan word.+

  • Hebreërs 2:10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 Om baie kinders tot heerlikheid te lei,+ het die Een vir wie alles is en deur wie alles is, dit gepas gevind om die een deur wie redding vir hulle moontlik gemaak is,*+ tot volmaaktheid te bring deur hom te laat ly.+

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel