Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Romeine 6:19
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 19 Ek gebruik woorde wat mense verstaan* omdat julle vlees swak is, want net soos julle julle liggaamsdele as slawe aangebied het vir onreinheid en wetteloosheid, wat tot wettelose dade lei, so moet julle nou julle liggaamsdele as slawe aanbied vir regverdigheid, wat tot heilige dade lei.+

  • 1 Tessalonisense 4:3, 4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 Want die wil van God is dat julle heilig moet wees+ en van seksuele onsedelikheid* moet wegbly.+ 4 Elkeen van julle moet weet hoe om sy eie liggaam*+ in heiligheid+ en eer onder beheer te hou.

  • Hebreërs 10:10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 Deur hierdie “wil”+ is ons eens en vir altyd geheilig deur middel van die offer van die liggaam van Jesus Christus.+

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel