6 Wees moedig en sterk.+ Moet hulle nie vrees nie en moenie vir hulle bang wees nie,+ want Jehovah julle God trek saam met julle. Hy sal julle nie in die steek laat of julle verlaat nie.”+
8 Jehovah gaan voor jou uit, en hy sal voortdurend met jou wees.+ Hy sal jou nie in die steek laat of jou verlaat nie. Moenie bang wees of vrees nie.”+