-
Numeri 14:22, 23Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
22 Nie een van die manne wat my heerlikheid en my tekens gesien het+ wat ek in Egipte en in die wildernis verrig het, en wat my nogtans al tien keer getoets het+ en nie na my stem geluister het nie,+ 23 sal ooit die land sien wat ek aan hulle vaders met ’n eed belowe het nie. Nee, nie een van dié wat my sonder respek behandel, sal dit sien nie.+
-
-
Psalm 95:7-11Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
Vandag, as julle na sy stem luister,+
8 moet julle nie julle hart verhard soos by Meʹriba* nie,+
Hulle het my uitgedaag, al het hulle my werke gesien.+
10 Daardie geslag was 40 jaar lank vir my iets walgliks, en ek het gesê:
“Hulle is ’n volk wat altyd in hulle harte afdwaal.
Hulle het nie my weë leer ken nie.”
11 Ek het dus in my woede gesweer:
“Hulle sal nie in my rus ingaan nie.”+
-