Psalm 110:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 110 Jehovah het vir my Here gesê: “Sit aan my regterhand+totdat ek jou vyande ’n voetbank vir jou voete maak.”+ Handelinge 2:32, 33 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 32 God het hierdie Jesus opgewek, en ons almal is getuies hiervan.+ 33 Omdat hy tot die regterhand van God verhoog is+ en die beloofde heilige gees van die Vader ontvang het,+ het hy dit uitgestort, net soos julle sien en hoor. Handelinge 7:55 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 55 Maar hy was vol heilige gees en het na die hemel opgekyk en God se heerlikheid gesien en Jesus wat aan God se regterhand staan,+
110 Jehovah het vir my Here gesê: “Sit aan my regterhand+totdat ek jou vyande ’n voetbank vir jou voete maak.”+
32 God het hierdie Jesus opgewek, en ons almal is getuies hiervan.+ 33 Omdat hy tot die regterhand van God verhoog is+ en die beloofde heilige gees van die Vader ontvang het,+ het hy dit uitgestort, net soos julle sien en hoor.
55 Maar hy was vol heilige gees en het na die hemel opgekyk en God se heerlikheid gesien en Jesus wat aan God se regterhand staan,+