2 En teen die sewende dag het God sy werk voltooi, en hy het op die sewende dag begin rus van al die werk wat hy gedoen het.+ 3 En God het die sewende dag geseën en dit heilig verklaar, want op hierdie dag het God gerus van al sy skeppingswerk, alles wat hy besluit het om te maak.