12 En daar is geen redding in enigiemand anders nie, want daar is geen ander naam+ onder die hemel wat aan mense gegee is waardeur ons gered moet word nie.”+
9 Om hierdie rede het God hom ook ’n hoër posisie gegee+ en hom uit sy goedheid die naam gegee wat bo elke ander naam is,+10 sodat elke knie in die naam van Jesus sal buig – dié in die hemel en dié op die aarde en dié onder die grond+ –