Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 7:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  9 Maak asseblief ’n einde aan die slegte dade van die goddeloses.

      Maar maak die regverdige standvastig,+

      want u is die regverdige God+ wat die hart+ en die diepste emosies ondersoek.*+

  • Psalm 90:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  8 U plaas ons oortredings voor u.*+

      Ons geheime word bekend deur die lig van u gesig.+

  • Spreuke 15:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 Jehovah kan tot in die Graf* en die plek van vernietiging* sien.+

      Hoeveel te meer kan hy sien wat in die harte van mense is!+

Afrikaanse publikasies (1975-2022)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel