-
Jakobus 1:2-4Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
2 My broers, julle moet baie bly wees wanneer julle deur allerhande moeilike tye gaan,+ 3 want julle weet dat julle geloof tot volharding lei wanneer dit getoets is.+ 4 Maar laat die volharding sy werk voltooi, sodat julle volkome en in alle opsigte sonder gebrek kan wees en in niks te kort skiet nie.+
-