8 Van nou af wag die kroon van regverdigheid+ vir my, wat die Here, die regverdige regter,+ vir my in daardie dag as ’n beloning sal gee.+ Hy sal dit egter nie net vir my gee nie, maar ook vir almal wat uitgesien het na sy openbaring.
10 Moenie bang wees vir die dinge wat jy binnekort gaan ly nie.+ Kyk! Die Duiwel sal aanhou om party van julle in die tronk te gooi sodat julle ten volle getoets kan word, en julle sal tien dae lank ly. Bewys dat jy getrou is, selfs tot die dood toe, en ek sal jou die kroon van die lewe gee.+