Jeremia 31:35 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 35 Dít is wat Jehovah sê,wat die son gee as lig in die dag,die wette* van die maan en die sterre as lig in die nag,wat die see en sy golwe onstuimig maak,wie se naam Jehovah van die leërmagte is:+ 2 Korintiërs 4:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Want dit is God wat gesê het: “Laat die lig uit die duisternis skyn”,+ en hy het op ons harte geskyn om dit te verlig met die glorieryke kennis van God deur Christus.+
35 Dít is wat Jehovah sê,wat die son gee as lig in die dag,die wette* van die maan en die sterre as lig in die nag,wat die see en sy golwe onstuimig maak,wie se naam Jehovah van die leërmagte is:+
6 Want dit is God wat gesê het: “Laat die lig uit die duisternis skyn”,+ en hy het op ons harte geskyn om dit te verlig met die glorieryke kennis van God deur Christus.+