Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Job 29:12, 13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 Want ek het die arme gered wat om hulp geroep het,+

      asook die weeskind* en elkeen wat nie ’n helper gehad het nie.+

      13 Dié wat naby die dood was, het goeie dinge van my gesê,+

      en die weduwees was bly oor wat ek vir hulle gedoen het.+

  • Jesaja 58:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  7 Jy moet jou kos deel met dié wat honger is.+

      Jy moet die armes en die haweloses in jou huis inneem.

      Wanneer jy iemand sonder klere sien, moet jy vir hom klere gee.+

      En jy moenie jou rug draai op jou broers nie.

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privacy Settings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel