Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Korintiërs 5:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 7 Verwyder die ou suurdeeg sodat julle nuwe, ongesuurde deeg kan wees. Dit is tog wat julle eintlik is, want Christus, ons Pasga-lam,+ is geoffer.+

  • Jakobus 4:4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 Julle ontroues,* weet julle nie dat vriendskap met die wêreld vyandskap met God is nie? Elkeen wat ’n vriend van die wêreld wil wees, maak homself ’n vyand van God.+

  • Openbaring 18:4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 En ek het ’n ander stem uit die hemel hoor sê: “Gaan uit haar uit, my volk,+ as julle nie met haar in haar sondes wil deel nie en as julle nie deel van haar plae wil ontvang nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privacy Settings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel