13 Laat ons ons ordentlik gedra,+ soos mense hulle in die dag gedra. Laat ons ’n lewe lei sonder wilde partytjies, dronkenskap, onsedelikheid, skaamtelose gedrag,*+ stryery en jaloesie.+
3 want julle is nog steeds vleeslik.+ Daar is jaloesie en stryery onder julle. Bewys dit dan nie dat julle vleeslik is+ en dat julle julle soos mense gedra nie?