11 Laastens, broers, hou aan om vreugdevol te wees, om julle te laat reghelp, om julle te laat vertroos,+ om dieselfde denke te hê+ en om in vrede te lewe.+ Dan sal die God van liefde en vrede+ met julle wees.
14 Daarom, geliefdes, aangesien julle vir hierdie dinge wag, moet julle julle bes doen om uiteindelik vlekkeloos en onbesmet en in vrede deur hom bevind te word.+