1 Timoteus 3:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 nie ’n dronkaard nie,+ nie gewelddadig* nie, maar redelik,+ nie iemand wat daarvan hou om te stry nie,+ nie iemand wat lief is vir geld nie,+ Titus 3:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 om niks slegs van enigiemand te sê nie, om nie stryerig te wees nie, maar redelik,+ en om sagmoedigheid te openbaar teenoor alle mense.+
3 nie ’n dronkaard nie,+ nie gewelddadig* nie, maar redelik,+ nie iemand wat daarvan hou om te stry nie,+ nie iemand wat lief is vir geld nie,+
2 om niks slegs van enigiemand te sê nie, om nie stryerig te wees nie, maar redelik,+ en om sagmoedigheid te openbaar teenoor alle mense.+