Jesaja 32:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 Die resultaat van ware regverdigheid sal vrede wees,+en die gevolg van ware regverdigheid sal blywende kalmte en veiligheid wees.+ Hebreërs 12:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Ja, geen dissipline lyk op die oomblik asof dit iets is om oor bly te wees nie, maar dit is pynlik.* Tog bring dit ná die tyd die vreedsame vrug van regverdigheid voort vir dié wat daardeur opgelei is.
17 Die resultaat van ware regverdigheid sal vrede wees,+en die gevolg van ware regverdigheid sal blywende kalmte en veiligheid wees.+
11 Ja, geen dissipline lyk op die oomblik asof dit iets is om oor bly te wees nie, maar dit is pynlik.* Tog bring dit ná die tyd die vreedsame vrug van regverdigheid voort vir dié wat daardeur opgelei is.