Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Spreuke 3:34
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 34 Hy bespot dié wat spot,+

      maar hy gee sy goedkeuring aan die nederiges.+

  • Jesaja 57:15
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 15 Want dít is wat die Een sê wat hoog en verhewe is,

      wat vir ewig lewe+ en wie se naam heilig is:+

      “Ek woon in die hoë en heilige plek,+

      maar ook by dié wat gebroke en nederig van gees is,

      om die nederiges

      en die gebrokenes* nuwe krag te gee.+

  • Jakobus 4:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 6 Die onverdiende goedheid wat Hy gee, is egter groter. Daarom sê dit: “God staan die hoogmoediges teë,+ maar hy gee onverdiende goedheid aan die nederiges.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel