Matteus 23:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 Elkeen wat homself verhoog,+ sal verneder word, en elkeen wat nederig is, sal verhoog word.+ Lukas 14:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Want elkeen wat homself verhoog, sal verneder word, en elkeen wat nederig is, sal verhoog word.”+