Matteus 6:25 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 25 “Daarom sê ek vir julle: Hou op om bekommerd te wees+ oor julle lewens,* oor wat julle sal eet of oor wat julle sal drink, of oor julle liggame, oor wat julle sal aantrek.+ Beteken die lewe* nie meer as kos en die liggaam meer as klere nie?+
25 “Daarom sê ek vir julle: Hou op om bekommerd te wees+ oor julle lewens,* oor wat julle sal eet of oor wat julle sal drink, of oor julle liggame, oor wat julle sal aantrek.+ Beteken die lewe* nie meer as kos en die liggaam meer as klere nie?+