9 Jehovah sal julle ’n heilige volk vir hom maak,+ net soos hy vir julle gesweer het,+ omdat julle aanhou om die gebooie van Jehovah julle God te gehoorsaam en sy weë te volg.
12Broers, aangesien God genadig teenoor ons is, smeek ek julle om julle liggame aan te bied+ as ’n offerande wat lewend, heilig+ en vir God aanvaarbaar is. So doen julle heilige diens met julle denkvermoë.+