Hebreërs 2:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Maar ons sien wel dat Jesus, wat ’n bietjie laer as engele gemaak is,+ met heerlikheid en eer gekroon is omdat hy die dood ondergaan het.+ Deur God se onverdiende goedheid het hy die dood vir elke mens ervaar.+
9 Maar ons sien wel dat Jesus, wat ’n bietjie laer as engele gemaak is,+ met heerlikheid en eer gekroon is omdat hy die dood ondergaan het.+ Deur God se onverdiende goedheid het hy die dood vir elke mens ervaar.+